lirik lagu stille waters – brendan peyper
jy’t gese ons liefde sal bly staan
al tuimel al die berge in die oseaan
doen vir my ‘n gunsie voor jy gaan
gooi vir my ‘n klippie
‘n klippie in die oseaan
wie sal ooit die liefde kan verstaan?
nader as ‘n hartklop, verder as die maan
daar is ‘n tyd van kom, en ‘n tyd van gaan
dit het ek gelees maar
hoe sal ek dit ooit verstaan?
koor:
en kyk hoe sak die sekelmaan
in die stille oseaan
stille waters diepe grond
onder draai die duiwel
onder draai die duiwel rond
miskien is liefde net ‘n fantasie
dis nie allea maanskyn en rose nie
jy was vir ‘n rukkie aan my sy
was jy net ‘n bietjie
net ‘n bietjie lief vir my
miskien is daar ‘n plek vir ons twee saam
anderkant die berge van die maan
en as die maan weer opkom sal ek onthou
ek was vir ‘n rukkie
ook ‘n bietjie lief vir jou
en as die maan weer opkom sal ek onthou
ek was vir ‘n rukkie
ook ‘n bietjie lief vir jou
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu prince of falls › lirik lagu i felt nothing – prince of falls
- kumpulan lirik lagu la piedra urbana › lirik lagu sentado en la esquina – la piedra urbana
- kumpulan lirik lagu hollywood hank › lirik lagu dr. hollywood vs. adden (runde 2) – hollywood hank
- kumpulan lirik lagu ini kamoze › lirik lagu hot stepper – ini kamoze
- kumpulan lirik lagu bonsai trees › lirik lagu forever awake – bonsai trees
- kumpulan lirik lagu fishing in japan › lirik lagu only on the weekends – fishing in japan
- kumpulan lirik lagu in violet › lirik lagu entomophobia – in violet
- kumpulan lirik lagu maxo kream › lirik lagu quarterbaccs – maxo kream
- kumpulan lirik lagu beth crowley › lirik lagu warrior remix – beth crowley
- kumpulan lirik lagu king skam › lirik lagu black / white – king skam