lirik lagu stop, wag, bly nog ‘n bietjie – brendan peyper
[verse 1]
jou hare bruin jou oë so blou
ek hou van blou
ek hou van jou
skielik maak my wêreld sin
jy pas so mooi daar binne-in
nie dat ek dit so beplan nie
ek wil nie sonder jou aangaan nie
geen woorde wat jou kan beskryf
jou lag, jou hart, perfekte lyf
mooier as die horison
ek is verlief en dis hoekom
van nou af kan jy met my toor
ek het klaar my hart by jou verloor
ek wens die tyd kan nou stilstaan
ek wens die tyd kan nou stilstaan
[koor]
stop, wag, bly nog ‘n bietjie
stywer vas wil ek jou langer hou
sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
stop, wag, bly nog ‘n bietjie
jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
dis so maklik om jou lief te hê!
[verse 2]
jou stem is sag, jou lippe rooi
ek hou van rooi
en jy’s so mooi
daars niks wat met jou vergelyk
ek kan nie ophou vir jou kyk
dis nie dat ek hieroor wil kla nie
maar ek het nie hiervoor gevra nie
ek wens net jy wil soms stilstaan
ek wens net jy wil soms stilstaan
[koor]
stop, wag, bly nog ‘n bietjie
stywer vas wil ek jou langer hou
sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
stop, wag, bly nog ‘n bietjie
jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
dis so maklik om jou lief te hê!
[mid]
ag skuif tog net so bietjie nader
jy weet mos ek’s mal oor jou
en ek sal jou vir altyd lief kan hê!
[koor]
stop, wag, bly nog ‘n bietjie
stywer vas wil ek jou langer hou
sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
stop, wag, bly nog ‘n bietjie
jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
dis so maklik om jou lief te hê!
[koor]
stop, wag, bly nog ‘n bietjie
stywer vas wil ek jou langer hou
sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
stop, wag, bly nog ‘n bietjie
jy’t al klaar my hart gesteel vir jou
sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
dis so maklik om jou lief te hê!
dis so maklik om jou lief te hê!
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu ubiquitous synergy seeker › lirik lagu 2 15/16 – ubiquitous synergy seeker
- kumpulan lirik lagu merda › lirik lagu graças ao merda – merda
- kumpulan lirik lagu cky › lirik lagu fists to the sky – cky
- kumpulan lirik lagu higher power › lirik lagu four walls black – higher power
- kumpulan lirik lagu desolated › lirik lagu end of the line – desolated
- kumpulan lirik lagu higher power › lirik lagu fake mantra – higher power
- kumpulan lirik lagu cemetery sun › lirik lagu piece of shit – cemetery sun
- kumpulan lirik lagu ikanusi › lirik lagu la devota – ikanusi
- kumpulan lirik lagu big ups › lirik lagu tmi – big ups
- kumpulan lirik lagu mean jeans › lirik lagu trash can – mean jeans