lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu twee is beter as een – brendan peyper

Loading...

in die oorlog tussen jou en my
vat jy die swaard en los die skuld by my
trane vloei, harte bloei

kom ons soen en maak vir ewig op
dis tyd dat ons twee hierdie oorlog stop
laat val die brug, en vat my terug

waar ‘n wil is ‘n weg
dit is tyd dat ons ophou veg
terwyl ons harte brand
skyn daar ‘n silwer rand
waar ‘n wil is ‘n weg
ware liefde maak alles reg
deur die son en die reën
twee is beter as een
deur die son en die reën
twee is beter as een
twee is beter as een

deur elke oorlog wat ek veg teen jou
jy maak my mal maar ek bly mal oor jou
my mure val, jou mure val
hoekom vuur ons hierdie pyle af?
hoeveel aande moet ons hierdeur gaan?
dit maak net seer, weer en weer

waar ‘n wil is ‘n weg
dit is tyd dat ons ophou veg
terwyl ons harte brand
skyn daar ‘n silwer rand
waar ‘n wil is ‘n weg
ware liefde maak alles reg
deur die son en die reën
twee is beter as een

sonder jou
is ek niks nie
sonder jou
is ek stof
sonder jou
is ek niks nie
sonder jou

waar ‘n wil is ‘n weg
dit is tyd dat ons ophou veg
terwyl ons harte brand
skyn daar ‘n silwer rand
waar ‘n wil is ‘n weg
dit is tyd dat ons ophou veg
terwyl ons harte brand
skyn daar ‘n silwer rand
waar ‘n wil is ‘n weg
ware liefde maak alles reg
deur die son en die reën
twee is beter as een
deur die son en die reën
twee is beter as een
twee is beter as een
jy-hi-jê-ê-hê

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...