lirik lagu as jy ‘n lied was – caroline grace (sa)
[vers 1]
hy’t gesê, “kyk in my oë, vertel my wat jy sien?”
ek kon nie eers begin nie ant daar was nie woorde nie
hy het weggeloop, sy kop gesak
hy dog ek voel net niks
terwyl ek woorde soek om te beskryf dit wat ek d*nk
[koor]
as jy ‘n skildery was, het jy dat da vinci laat huil
as jy ‘n lied was, het mozart sy simfonie vir jou geruil
as jy ‘n oomblik was, het ek jou heeltyd herleef
en soos jy hier is, sal ek alles vir jou gee
[vers 2]
ek sukkel steeds om woorde te vind wat hom beskryf
hy weergalm in my hart en hy vloei rеg deur my lyf
so as hy my weer kom vra, hoop ek hy’s bewus
dis diе naaste wat ek kan beskryf aan wat hy vir my is
[koor]
as jy ‘n skildery was, het jy da vinci laat huil
as jy ‘n lied was, het mozart sy simfonie vir jou geruil
as jy ‘n oomblik was, het ek jou heeltyd herleef
en soos jy hier is, sal ek alles vir jou gee
[brug]
ek sal jou bewys vir die res van ons bestaan
ons liefde is meer as woorde, ek hoop jy verstaan
[slot]
as jy ‘n skildery was, het jy da vinci laat huil (laat huil)
as jy ‘n lied was, het mozart sy simfonie vir jou geruil
as jy ‘n oomblik was, het ek jou heeltyd herleef
en soos jy hier is, sal ek alles vir jou gee
as jy ‘n skildery was, het jy da vinci laat huil (da vinci laat huil)
as jy ‘n lied was, het mozart sy simfonie vir jou geruil
as jy ‘n oomblik was, het ek jou heeltyd herleef
en soos jy hier is, sal ek alles vir jou gee
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu yung blade › lirik lagu dying inside – yung blade
- kumpulan lirik lagu electric goat › lirik lagu goldencore – electric goat
- kumpulan lirik lagu 9001 ninety o one › lirik lagu 말라가 (malaga) – 9001 (ninety o’ one)
- kumpulan lirik lagu migs saludes › lirik lagu i’m not sorry – migs saludes
- kumpulan lirik lagu vox17 ssolumm › lirik lagu tequila – vox17 & ssolumm
- kumpulan lirik lagu underground springhouse › lirik lagu bird in a cage – reprise – underground springhouse
- kumpulan lirik lagu el malilla yeyo dj rockwell mx › lirik lagu b de bellako – el malilla, yeyo & dj rockwell mx
- kumpulan lirik lagu supergold › lirik lagu biting the hand – supergold
- kumpulan lirik lagu luisa lisboa › lirik lagu pois é – luísa lisboa
- kumpulan lirik lagu snap › lirik lagu the power (1990 mix) – snap!