lirik lagu liedjie vir jou – caroline grace (sa)
[vers 1: fatman]
ek d*nk vanaand aan jou, en aan die wildekus se golwe
ek d*nk vanaand aan jou, en aan die eindelose strand
ek d*nk aan rotskastele, waterfalle na benede
en beeste padjies, sukkel oor die rand
[koor: albei]
en wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dat jy die woorde sou verstaan
ja ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ‘n vonkel in jou oë bring
[vers 2: albei]
ek d*nk vanaand aan jou, en aan die visriviervallei
ek d*nk vanaand aan jou, en aan sy kronkel, kronkеl, kronkel
ek d*nk aan stroomversnellings, aan diе koue winternagte
en kampvuuraande, op die goudgeelsand
[koor: albei]
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dat jy die woorde sou verstaan
ja ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sal weer ‘n vonkel in jou oë bring
[brug: fatman, caroline grace, albei]
ek d*nk vanaand aan jou, en aan die blou, blou kaapse berge
‘n sprokiesland in bleekwit, op ‘n helder sterligaand
ek d*nk aan waterpoele, wit protea’s teen die hange
maar somtyds vir ‘n oomblik
net aan jou
[slot: albei]
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dat jy die woorde sou verstaan
ja ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sal weer ‘n vonkel in jou oë bring
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu telson feat brudi030 › lirik lagu haters werden zu fans – telson feat. brudi030
- kumpulan lirik lagu theoz › lirik lagu het – theoz
- kumpulan lirik lagu the sook › lirik lagu sweet though in sadness – the sook
- kumpulan lirik lagu c kan › lirik lagu tierra mexicana – c-kan
- kumpulan lirik lagu joey montana › lirik lagu la movida – joey montana
- kumpulan lirik lagu the sook › lirik lagu brand new – the sook
- kumpulan lirik lagu stahl › lirik lagu world – stahl
- kumpulan lirik lagu 신스틸러 › lirik lagu 1am – 신스틸러
- kumpulan lirik lagu чернавскийматецкий проджект › lirik lagu робот – чернавский/матецкий проджект
- kumpulan lirik lagu 그라치 › lirik lagu 핸접 – 그라치