lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu léon – chase lutron

Loading...

verse 1
by die altaar met offerhande
baanslag van koperale
kaapstad se conscious market
brand alle donker magte
draf stap op storm water
maatstaf is wonderbaarlik
kwaad raak is dom gedagtes
maak sat is wolf se mantra
jy maak gat omdat jy wil n nar is
as ekke gat maak is dit om jou te begrawe
onthou die dae tot ek gestrole het ,chrome in die hande
getrou aan die straat
slugs geload vir die number
but daai is die ou man
sien hom nou en dan in my brein kas
hy wys my die huisе wat gepaint was innie kuila
napalm n luislang
my squad is brave hеarts
train saam in dryfsand
pyn maak n saint tough
slyp swaarde , spray darts
tyd praat in my taal
chase laat die rym culture styg na n great vlak
ou frauds met no b*lls wat so oor die lyn trap
ek gryp na n byl bra en daai is hoe ek safe kap!
hook
jy moet laag daal as jy met slange wil blad skud
daar’s n kanker in die culture wat n man net wil afbring

verse 2

picasso
pablo escobar of diablo
young capos
ruik die fake katte uit met my snubnose
drago met die punches
joseph bonnano
narcos gunsmoke wat die kamp bou
verbal beauty
hermeneutics
serpents moet bieg
niks van groupies in die music
is net true sk!lls
silver back guerilla tactics
wie wil dit na aap
in n jungle genaamd kaapstad
drama van n baanslag
alphas wat boe bly
rule ancient foodchains
skrywe boek pages
uit oeg van my bloedlyn
n veteraan
met ernstige battle scars
regtig van n era waar
rappers art
wet verstaan
sketse
straat prente
van mense
wat kennis smag
sê dit hard
pen en blad
verf en kwas
mes en gun
werk n saak
ek’s master van die woordspeel
n groot gees
by my 21st toe kry ek ń sleutel voor die doods deur
hook
jy moet laag daal as jy met slange wil blad skud
daar’s n kanker in die culture wat n man net wil afbring
jy moet laag daal as jy met slange wil blad skud
daar’s n kanker in die culture wat n man net wil afbring

jy moet laag daal as jy met slange wil blad skud
daar’s n kanker in die culture wat n man net wil afbring
jy moet laag daal as jy met slange wil blad skud
daar’s n kanker in die culture wat n man net wil afbring

y moet laag daal as jy met slange wil blad skud
daar’s n kanker in die culture wat n man net wil afbring
jy moet laag daal as jy met slange wil blad skud
daar’s n kanker in die culture wat n man net wil afbring

wil afbring, afbring, afbring!

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...