lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu oikos – chase lutron

Loading...

oikos lyrics
[intro]
one, two, ha ha
hey
uh

[chorus]
laat die straat getuig
laat die love verspry
en die haat verdwyn, oh, oh, oh, oh
laat die brasse juig
maak die dames bly
laat die culture skyn, oh, oh, oh, oh
laat die straat getuig
laat die love verspry
en die haat verdwyn, oh, oh, oh, oh
laat die brasse juig
maak die dames bly
laat die culture skyn
dis’ie kaap se tyd

[verse 1]
die is ‘n combination
ek laat die honne luister
[?]
my kop is vol geluide
dit moers my concentration
ek brein stormer met’ie monsters om ‘n song te skrywe
‘n rowwe operation, die wolwe koppel lyne
ek blaas my longe uit kyk of djy [?]
ons bring ‘n constant danger
as jou apostle fake is
die gospel volg ‘n change
bring verlossings sonder payments
die is ‘n combination
die is ‘n formal statement
die is ‘n awesome sp*ce om te bly vir thought purveyors
[?]
soms moet djy die stront uit gevors kry soos constipation
ons vorder sonder twyfel uit ondergrondse cages
die jongens talk ‘n klomp game soos sokker commentators
ons moet die floppe uitwis
dit kos net dokter patience
die jongens talk ‘n klomp game soos sokker commentators
[chorus]
laat die straat getuig
laat die love verspry
en die haat verdwyn, oh, oh, oh, oh
laat die brasse juig
maak die dames bly
laat die culture skyn, oh, oh, oh, oh
laat die straat getuig
laat die love verspry
en die haat verdwyn, oh, oh, oh, oh
laat die brasse juig
maak die dames bly
laat die culture skyn
dis’ie kaap se tyd

[verse 2]
respek die argitekke
respek die younger rappers
respek die party cats wat net trap en smag vir party bangers
respek die ware legends wat virrie kaap geveg’it
respek die gahzies met bars en wat die craft perfect’it
respek die [?] kennis
respek die arts se level
[?]
love is vir dapper mense want dis ‘n toughwe battle
en dis te maklik om te haat
dit maak ons swakker skepsels
die is ‘n ander wêreld hiers waar die slange drentel
so wies maar waaksaam voor djy die [?] assemble
en afrikaanse mense ons moet die taal beskerm
‘n nag van lang messe wag en dit is klaar in action

[chorus]
laat die straat getuig
laat die love verspry
en die haat verdwyn, oh, oh, oh, oh
laat die brasse juig
maak die dames bly
laat die culture skyn, oh, oh, oh, oh
laat die straat getuig
laat die love verspry
en die haat verdwyn, oh, oh, oh, oh
laat die brasse juig
maak die dames bly
laat die culture skyn
dis’ie kaap se

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...