lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu vito – chase lutron

Loading...

chorus:
vandag se pyn is more se wysheid
ek wil net sien hoe my mense uitstyg
vir my is die meer as net ryme skryf jy
begrafplaas van droeme as jy binne my brein kyk
vandag se pyn is more se wysheid
ek wil net sien hoe my mense uitstyg
vir my is die meer as net ryme skryf jy
begrafplaas van droeme as jy binne my brein kyk

ons is gutters broese
wat droeme jaag van cigars roek
onder palm boeme
warm baddens
en marble vloere
smag na roebel
met intelligent schemes
elegant beast
velvet mystique
verdien geld vir die team
limousines innie ghetto
ons skep gou die pharoahs met majestic dress codes
piano keys
relax nou met faders & fresh cuts
extra skerp plus ons bang hard nes die drums van questlove
van papsak na champaign
in die mancave
escape die mad way van die ghetto in die next phase
benz ry en airplanes
my pen skryf net cheques uit
my denkwyse is carlo gambino
maak die fam great
skud blad met oligarchs
klipharde bodygaurd
rugsak en college funds
sit saam ‘n klonkie wat
wil opgee want sy torpie is sat
but die don verskaf knowledge
plus sy optics spot die sharks
chorus:
vandag se pyn is more se wysheid
ek wil net sien hoe my mense uitstyg
vir my is die meer as net ryme skryf jy
begrafplaas van droeme as jy binne my brein kyk
vandag se pyn is more se wysheid
ek wil net sien hoe my mense uitstyg
vir my is die meer as net ryme skryf jy
begrafplaas van droeme as jy binne my brein kyk

verse 2

vat die manskap wat vertrap is na waters waar rus is
spark hulle impuls
vir arts met die digkuns
maak hulle verslaaf aan ń system
van skawing en insig
start ups in business
gedagtes vir rigting
pl*stens skep werk vir die unemployed
die wat by hang by die join
en skarrel vir coins
vasberade innie taak en gee kallits n voice
anointed spartans deploy
ons is xam of the soil
vat n sassa kind
na parliament
om te praat saam die government
dalk sal hulle verstaan wat die ware struggles van n kallit is
maak hulle bewus
praat namens die armstes
ons is hard gebak want ons was te lank in die oven in
die wolf move in boardrooms
conglomerate wat grond koep
launch youth operatives wat vollebors*staunch gloe
ball tot ons kromp loep
en corporates die skok voel
tot dan is dit war tot my sonde vloed op droeg
chorus:
vandag se pyn is more se wysheid
ek wil net sien hoe my mense uitstyg
vir my is die meer as net ryme skryf jy
begrafplaas van droeme as jy binne my brein kyk
vandag se pyn is more se wysheid
ek wil net sien hoe my mense uitstyg
vir my is die meer as net ryme skryf jy
begrafplaas van droeme as jy binne my brein kyk
vandag se pyn is more se wysheid
ek wil net sien hoe my mense uitstyg
vir my is die meer as net ryme skryf jy
begrafplaas van droeme as jy binne my brein kyk
vandag se pyn is more se wysheid
ek wil net sien hoe my mense uitstyg
vir my is die meer as net ryme skryf jy
begrafplaas van droeme as jy binne my brein kyk

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...