lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu vreugde – congress musicfactory

Loading...

vreugde

[vers 1]
u vreugde, is ‘n lig vir my siel
u vreugde, vul en maak my weer heel
u vreugde, hou die duisternis weg
laat my loop in u weë
u vreugde

[koor]
u teenwoordigheid – is gevul met vreugde
ek’s tevrede – gee u dank ewig meer
sing lofpryse – u’s my lewe en lied
my krag, my heer, my vreugde

[vers 2}
u vreugde, maak die las van my lig
u vreugde, gee my krag om te veg
u vreugde, help my doen wat u vra
laat my loop in u wee
u vreugde

[koor]
u teenwoordigheid – is gevul met vreugde
ek’s tevrede – gee u dank ewig meer
sing lofpryse – u’s my lewe en lied
my krag, my heer, my vreugde

[vers 3]
u vreugde – verfris my siel
u vreugde, maak my lief vir ons wêreld
u vreugde, lei my tot met u dag
laat my loop in u weë
u vreugde

[koor]
u teenwoordigheid – is gevul met vreugde
ek’s tevrede – gee u dank ewig meer
sing lofpryse – u’s my lewe en lied
my krag, my heer,…

[koor]
u teenwoordigheid – is gevul met vreugde
ek’s tevrede – gee u dank ewig meer
sing lofpryse – u’s my lewe en lied
my krag, my heer,… my vreugde
u’s my vreugde (herhaal)

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...