lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu biertjies – corne pretorius

Loading...

[vers 1]
daar is altyd iemand lus om biertjies te drink
en ‘n vuurtjie aan te steek en ‘n glasie te klink
eh eh
klein saterdag ek sien die lig
ek sien sterre ek sien jou gesig
alles al gewen
alles al verloor
wat die hart van vol is loop die mond van oor
ek’s onseker oor die toekoms en so
die sisteem het ons misluk kom ons begin net voor
hou op stress slat die lewe viri ses hou op worry
ons sê latеr sorry

[koor]
ek weet jy voel alleen
ek weet jy is verveeld
kry daar nog ‘n biertjiе
sit hier om die vuurtjie
laat los, laat loop, laat waai

[vers 2]
moenie vergeet nie, jys nie hier vir ‘n lange nie
jys hier vir ‘n jol
moenie my tyd mors met voice notes nie bra nee
gee my net ‘n call poephol
die glase is leeg en dan is hy weer vol
soos ‘n mall, ek haat malls
ek soek ‘n full view
kom ons gaan dadelik plaas toe
[koor]
kry daar nog ‘n biertjie
sit hier om die vuurtjie
laat los laat loop laat wai

dinge gaan goed en dan gaan dinge sleg
en dan loop dinge skeef dan staan ek op en probeer weer
hoe anders gaan ons leer

ek weet jy voel alleen
ek weet jy is verveeld
kry daar nog ‘n biertjie
sit hier om die vuurtjie
laat los, laat loop, laat waai

ek weet jy voel alleen
ek weet jy is verveeld
kry daar nog ‘n biertjie
sit hier om die vuurtjie
laat los, laat loop, laat waai

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...