lirik lagu innie ghetto – cream machine
[intro]
can i get a witness
cause i’m talking about love
love is the sweetest thing in the world
and make it just that much sweet
[chorus: rex (sa)]
kyki mybru dit werk so soms kan omstandighede
jou beperk bru mar die besluit bly ek maak my oe toe
dis of maak ‘n verskil of word verander deur die ghetto oh oh oh
soms kan omstandighede jou beperk bru
mar die besluit bly ek maak my oe toe
of jy maak ‘n verskil of word verander deur die ghetto oh oh oh
[verse 1: cream machine]
ek is ini ghetto soes ‘n leka goose wat in ‘n pattern move
[?]
ek is ini soes tik
ek is heavy metal soes wit music virri kerels wat bo sit
ek is ini plek nou, laat loep hulle soes bootse
ek is ini ghetto van hoekom ek het brusse wat exploit
vani get go [?]
ek move met animals, cannibals en roosters
[?], innie ghetto is ek ‘n ou yes
ek is te slim as ek my domino soes ou ses
ek begin daar by jou einde, my process
verbind dan, ek jou frame soes ‘n ou skets
ghetto gabetto
van ek is ghetto soes afro’s
ek is ghetto soes brood met sous
ek is ghetto soes ‘n vet vrou in ‘n skinny jean, dik sokkies en stileto’s
ek is met jou, hou vas never let go
ek is ghetto soes mammie wat har wallet in haar tet hou
ek is ghetto soes ‘n verlies in jou cash flow
ek is ghetto, ek is get low
ek is dronk ini club, vroeg ini chapel
dais ghetto as ‘n goeie mens hom wil sleg hou
is heavy metal soes ‘n song met ‘n heavy tempo
gani tyd gou ini ghetto
[chorus outro: rex (sa)]
kyki mybru dit werk so soms kan omstandighede
jou beperk bru mar die besluit bly ek maak my oe toe
dis of maak ‘n verskil of word verander deur die ghetto oh oh oh
soms kan omstandighede jou beperk bru
mar die besluit bly ek maak my oe toe
of jy maak ‘n verskil of word verander deur die ghetto oh oh oh
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu billy opel › lirik lagu jag skiter i det sexuella – billy opel
- kumpulan lirik lagu the victors › lirik lagu tonight – the victors
- kumpulan lirik lagu dj frank e › lirik lagu around the world – dj frank e
- kumpulan lirik lagu slim thug › lirik lagu get it in – slim thug
- kumpulan lirik lagu slim thug › lirik lagu nevermind me – slim thug
- kumpulan lirik lagu nasri atweh › lirik lagu like i do – nasri atweh
- kumpulan lirik lagu belantara › lirik lagu dewi – belantara
- kumpulan lirik lagu lemarvin › lirik lagu till the roof falls down – lemarvin
- kumpulan lirik lagu pitbull › lirik lagu superstar – pitbull
- kumpulan lirik lagu miles canady › lirik lagu token – miles canady