lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu staan op – cream machine

Loading...

[verse 1: cream machine]
hulle se dat ek ‘n coloured is
hulle se dat ekke baie gevaarlik is
hulle se ek val vir alles want ek staan vir niks
hulle se ek is ‘n drug addict en ‘n alkoholis
hulle se ek breek in as ek te laat op die strate is
yassis, dit is tydelik man, ek word gemaak die victim van racism
die race is in, die nations bring
stadig maar seker weer segration in
en djy ged*nk that we are all one nation
but nou lyk dit vermy dat djy was mistaken
kyk an hou bly bruin mense aan my kant
die government laat hulle mense trek in jou huis in
behuising and die styging van rente koerse
tref my mense soes ‘n blood bad erger as stress en beroertes
nou is ek geroer as hulle se dat os almal susters en broers is
nou tjekkit uit ou pel, serrit stryd ou pel
staan saam moeti swak kommie djy moet weights optel
educate jouself, time is money en djy waste jou geld
om anne mense af te druk djy misbruik jouself
vergiet van colour van god kyk verby jou vel
is wat hier binne is, dai is moes wat eintlik tel
is positive laat die positiwiteit os help
los die negative laat die positiwiteit os help

[chorus]
get up, stand up
ek kannit nie meer vati want
ek is fed up
ek staan op, ek is gladdi bang
get up, stand up
ek hardloop laat ek val

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...