lirik lagu bokkie wil jy net my dans – david kramer
bokkie wil jy net my dans lyrics
#verse
bokkie, wil jy met my dans vanaand?
bokkie, kom waag ‘n kans vanaand
bokkie, wil jy met my dans, dans, dans?
ooh, sê net ja of nee
man, sal jy antwoord gee?
bokkie, bokkie, wil jy dans of nie?
#verse
bokkie, as jy my hare streel
bokkie, sal jy my hart weg steel?
bokkie, hoor jy nou daar wat speel?
ag, kom my skattebol
laat ons twee sokkiejol
bokkie, bokkie, gaan ons dans of nie?
#chorus
hand om die lyf so toe
met pinkie styf boontoe
bokkie, bokkie, bokkie, dis so maklik, so
trek uit jou polvye
en sê jy’s myne
bokkie, bokkie, bokkie, gaan ons dans of hoe?
#instrumental
#verse
bokkie, ek dra my das vanaand
bokkie, druk my styf vas vanaand
bokkie, het jy my lief vanaand?
ooh, sê net ja of nee
man, sal jy antwoord gee?
bokkie, bokkie, wil jy dans of hoe?
#chorus
hand om die lyf so toe
met pinkie styf boontoe
bokkie, bokkie, bokkie, kom ons maak nou so
dis eers die linker voet, en dan die regter voet
linker voet, en die regter voet
dis maklik so
#instrumental
#verse
bokkie, wil jy met my dans vanaand?
bokkie, kom waag ‘n kans vanaand
bokkie, wil jy met my dans, dans, dans?
ooh, sê net ja of nee
sal jy antwoord gee?
bokkie, bokkie, wil jy dans of hoe?
#outro
ooh, sê net ja of nee
sal jy antwoord gee?
bokkie, bokkie, wil jy dans of nie?
ooh, sê net ja of nee
sal jy antwoord gee?
bokkie, bokkie, wil jy dans of nie?
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu parker the bandit › lirik lagu gray – parker the bandit
- kumpulan lirik lagu wargasm uk › lirik lagu bang ya head (feat. fred durst) – wargasm (uk)
- kumpulan lirik lagu rasster andrea crocicchia › lirik lagu raise it up – rasster, andrea crocicchia
- kumpulan lirik lagu julian taylor › lirik lagu seeds – acoustic version – julian taylor
- kumpulan lirik lagu praisethelord › lirik lagu там дальше (there further) – praisethelord
- kumpulan lirik lagu nexe › lirik lagu #brzydka16challenge – nexe
- kumpulan lirik lagu natacha atlas › lirik lagu batkallim – natacha atlas
- kumpulan lirik lagu savior monroe › lirik lagu black mirror – savior monroe
- kumpulan lirik lagu ruston kelly › lirik lagu heaven made the darkness – ruston kelly
- kumpulan lirik lagu alex melton › lirik lagu autumnal – alex melton