lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu stoksielalleen – david kramer

Loading...

ek vra vir tillie, maar tillie sê sy ‘willie’
miskien wil haar sussie, maar haar sussie issie lussie
toe d*nk ek aan vossie, maar vossie is okkie lossie
ek smeek toe vir hannie, maar hannie sê sy ‘kannie’

ek is stoksielalleen, stoksielalleen
stoksielalleen op ’n saterdagaand
hie’ sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
oh, stoksielalleen op ‘n saterdagaand

ek gaan na ou fanie, maar fanie hy’s nie daar nie
toe vra ek vir manie, maar manie willie ganie
ek bel toe vir thysie, thysie het ‘n meisie
toe loop ek na gysie, maar gysie hysie tuisie

ek is stoksielalleen, stoksielalleen
stoksielalleen op ‘n saterdagaand
hie’ sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
oh, stoksielalleen op ‘n saterdagaand

maar ek wil dans, dans, dans
kan ’n man dan nie?
oh, dans, dans, dans
tot my hemp uithang
ek wil dans, dans, dans
op ’n saterdagaand
oh, more staan ek vroeg op, om vis te gaan vang
ekke nooi toe vir rita, ma’ rita sy sê ’vergeet my’
en wat nou van tant hessie, maar dis buite die kwessie
toe hoor ek by monkey, monkey sê ‘nee dankie’
nou wag ek vir kitty, maar kitty sê sy ’weetie?’

ek is stoksielalleen, stoksielalleen
oh, stoksielalleen op ‘n saterdagaand
hie’ sit ek stoksielalleen, oh, stoksielalleen
oh, stoksielalleen op ‘n saterdagaand

hie’ sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
ai, stoksielalleen op ‘n saterdagaand
hie’ sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
stoksielalleen op ‘n saterdagaand

hie’ sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
stoksielalleen op ‘n saterdagaand
hie’ sit ek stoksielalleen, oh, stoksielalleen
stoksielalleen op ‘n saterdagaand

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...