lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu diepsug – ddisselblom

Loading...

dis wanneer jy by my kom lê
dis wanneer jy vir my wil sê
en ek net vir jou kyk, kyk, en luister
dis wanneer jy lê en wag soos ‘n duif in die nag en alles is mooi aan jou
alles is perfek aan jou

[koor]
en ek en jy word een vanaand
ek en jy gaan dans vanaand

dis wanneer jy my passie word
dis wanneer jy my nek ruik
dis wanneer ek jou rug streel en diep in jou siel kyk
dis wanneer jy omrol
dis wanneer jy sluimer
dis wanneer jy diep sug
my beminde

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...