lirik lagu goud en marog – ddisselblom
die pannekoek met maalvleis op
dis ‘n rum en coke dop
die son kom op en dis skaars dag
die lyne is nat, maar ek moet wag
die son sak en dis skaars nag
ek het berou, maar my trane wil lag
sowaar as wat paddamanelwildra
lekker is net ‘n vinger lank my bra
[koor]
en dit reën en die son skyn
sarie marais en ‘n lekker ou jan
maar alles is piekfyn
jakkels trou met wolf se vrou
en dit reën en die sonskyn
my eerste soen wat ‘n bitter lemoеn
maar alles is piekfyn
jakkels trou mеt wolf se vrou
my buurman is swart en ek is blank
die kerrie is warm, maar die ice cream brand
ek kry koue voete, maar jy is uit die land
dis donker afrika aan die suiderkant
dis kwaito en boeremusiek
dis ons honeymoon, maar jy word siek
ek is ‘n boer en my held is dingaan
die xhosas staan in toue vir theuns jordaan
[koor]
en dit reën en die son skyn
sarie marais en ‘n lekker ou jan
maar alles is piekfyn
jakkels trou met wolf se vrou
en dit reën en die sonskyn
my eerste soen wat ‘n bitter lemoen
maar alles is piekfyn
jakkels trou met wolf se vrou
die maan word vol en ek slaap vas
want ek het gedroom van hoe dit nog was
soos die haan op die toring na die suide draai
kom lê net ‘n rukkie in my arm se waai
die monument is dekadent
die sangoma is nou president
my land is vrot van goud en marog
hier wil ek bly al d*nk jy dis bog
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu fauno turkiye › lirik lagu esrarengiz – fauno (türkiye)
- kumpulan lirik lagu 21 savage feat metro boomin drake › lirik lagu mr. right now (feat. drake) – 21 savage feat. metro boomin & drake
- kumpulan lirik lagu frailty › lirik lagu pa baltu sniegu nāve nāk – frailty
- kumpulan lirik lagu drowngod › lirik lagu 1304 (prod. drilltime zani) – drowngod
- kumpulan lirik lagu diligent delinquents › lirik lagu funky v2 – diligent delinquents
- kumpulan lirik lagu shark deep itzz tiger › lirik lagu bruh – shark deep + itzz tiger
- kumpulan lirik lagu deep down › lirik lagu i fucking hate these people – deep down
- kumpulan lirik lagu michael alexander › lirik lagu pull you through – michael alexander
- kumpulan lirik lagu gumbosa › lirik lagu lil japan (mind, body, & soul) – gumbosa
- kumpulan lirik lagu llynks › lirik lagu like you say you would – llynks