lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu kaktus in my vistenk – ddisselblom

Loading...

soms voel my lewe net soos ‘n vistenk
deursigtig sodat almal deur my sien
daar’s vrae wat ek vra en dinge wat my pla
en ek wonder oor die kaktus wat ek sien

daar’s ‘n kaktus in my vistenk
herinner my, herinner my ja ja
daar’s ‘n kaktus in my vistenk

soms in ons lewens is daar dinge soos ‘n kaktus
wat staan op ‘n plek waar hy nie hoort
dan wonder ek of ons vergenoegd is met ons lewens
gaan ons toelaat dat die dorings ons aanhou steek

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...