lirik lagu kannie sonder jou nie – demi lee moore
kom bed toe asseblief
ons kan nie kwaad gaan slaap nie
jy weet mos hoe raak ek partykeer
jammer jy is kwaad vir my weer
jy weet mos wat jy doen
as jy my so saggies soen
ja ek sal jou oor en oor vergewe
hoe kry jy dit reg om eweskielik
hierdie hart so sag te maak
ek wonder, jy is moeilik
maar ek kan net nie daar sonder
ons val ons breek ons stel teleur
ons staan weer op ons raak weer heel
ek kannie sonder jou nie
wil nie sal nie sonder jou nie
ons stap ‘n duisend mylе
ek was nog nooit so veilig soos nou nie
die hеmel weer verseker
ek kannie sonder jou nie
dis amper middernag
ek sit al ure hier en wag
met elke tien minute oproep
sê jy hoe jy net vir my soek
ek weet mos wat ek doen
as ek jou so saggies soen
jy weet ek het so baie foute
ek’s beter vandat ek by jou is
hoe maak jy my hart so maklik sag
ek wonder jy weet ek’s moeilik
maar ek kan net nie daar sonder
ons val ons breek ons stel teleur
ons staan weer op ons raak weer heel
ek kannie sonder jou nie
wil nie sal nie sonder jou nie
ons stap ‘n duisend myle
ek was nog nooit so veilig soos nou nie
die hemel weer verseker
ek kannie sonder jou nie
jy maak al my sinne klaar
ek weet dit al voor jy dit sê
maar ek wil alles hê
alles wat daar is
alles wat daar is
ons val ons breek ons stel teleur
ons staan weer op ons raak weer heel
ek kannie sonder jou nie
wil nie sal nie sonder jou nie
ons stap ‘n duisend myle
ek was nog nooit so veilig soos nou nie
die hemel weer verseker
ek kannie sonder jou nie
die hemel weet verseker
ek kannie sonder jou nie
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu numl6ck › lirik lagu wasted – numl6ck
- kumpulan lirik lagu imelda staunton › lirik lagu everything’s coming up roses – imelda staunton
- kumpulan lirik lagu 1huntxr › lirik lagu emotions – 1huntxr
- kumpulan lirik lagu radissonbet › lirik lagu radissonbet – radissonbet
- kumpulan lirik lagu al duvall › lirik lagu macabaret – al duvall
- kumpulan lirik lagu romel › lirik lagu od tebe – romel
- kumpulan lirik lagu mist descends › lirik lagu m.a.b.d. – mist descends
- kumpulan lirik lagu ifedayor › lirik lagu godly – ifedayor
- kumpulan lirik lagu polowitch › lirik lagu royalties – polowitch
- kumpulan lirik lagu placecubed › lirik lagu плацкарт (reserved seat) – placecubed