lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu mis eet slaap herhaal – demi lee moore

Loading...

weet dis verby maar ek bly d*nk aan jou
vergeet die sleg en bly die goed onthou
tyd maak gesond maar al die merke bly
as ek dit sien d*nk ek aan jou en my

maar ek kon nie nog meer gegee het
as jy maar net ook probeer het
het jou stem al vergeet
maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer

en ek mis, eet, slaap, herhaal
het gestop, met ons verhaal
het die oud net opgeraak
van oor begin weer foutе maak
mis, eet, slaap, herhaal
mis, eet, slaap, herhaal

by ‘n kruispad het еk jou ontmoet
saam gerus en toe weer gegroet
jy in een rigting, ek ‘n ander een
so hartseer hoe n mens se hart moet leer

maar ek kon nie nog meer gegee het
as jy maar net ook probeer het
het jou stem al vergeet
maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer
en ek mis, eet, slaap, herhaal
het gestop, met ons verhaal
het die oud net opgeraak
van oor begin weer foute maak
mis, eet, slaap, herhaal

weet ons moet vergeet, vergewe, oor begin met nuwe lewe
wees net seker jyt als probeer, elke kans gegee
ek wil net nie meer

so mis, eet, slaap, herhaal
het gestop, met ons verhaal
het die oud net opgeraak
van oor begin weer foute maak
mis, eet, slaap, herhaal
mis, eet, slaap, herhaal

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...