lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu hier by ons – deon meiring

Loading...

in watter straat met die karwagter benoud
sal die engele kom troos
sal die engele kom sing

in watter buurt
iewers in ‘n sinkplaat huis
sal die heer se kind nog klein
hier by ons gesig kom wys

kopper blaser speel
voor die laaste ou kafee
terwyl kinders juig en kyk hoe word
‘n weggooi sak ‘n vlieër
kyk daardie kind
waaroor almal sing
wat sommer so gering vir ons weerloos uitbring
kyk daardie kind
waaroor almal sing
wat sommer so gering vir ons weerloos uitbring

die nag se wind
trane kuier, stemmе rond
‘n stukkende bier bottеl blink
langs ‘n spruit waar ‘n vark oorblom
en oor die pad
sleep ‘n man ‘n reuse sak
wat maar net na rommel lyk
maar wat ‘n nuwe kans gaan kry

selfs in die gemors
hier waar ons so stukkend is
en waar hoop so skars kan word
kom daar ‘n goedhied hier by ons

kyk daardie kind
waaroor almal sing
wat sommer so gering vir ons weerloos uitbring
kyk daardie kind
waaroor almal sing
wat sommer so gering vir ons weerloos uitbring
selfs in die gemors
hier waar ons so stukkend is
en waar hoop so skars kan word
kom daar ook goedhied hier by ons
kom daar ook goedhied hier by ons

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...