lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu die klank wat my hart maak – dewald wasserfall

Loading...

hou vas aan alles wat jy kan
net aan wie jy is, en dan
kry jouself beet, en hou my naby jou

bly weg van dinge wat jou pla
al die eindelose vrae
want dit maak jou seer en dit hou my weg van jou

ek praat te vinnig, ek sê te min
ek skryf die einde voor die begin
ek wou een duisend maal vir jou sê hoe ek voel
en hierdie is die klank wat my hart maak
hierdie is die dinge wat saak maak
hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou

hierdie is die klank wat my hart maak
dis die oomblik dat die lewe weer sin maak
hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou
hierdie is die klank wat my hart maak

soveel meer wat ek jou moet vertel
die geheim onder jou vel
dit hou jou hart vas, en dit maak my vas aan jou

min tyd en minder energie
jy voel so vêr al is jy hier
en alles wat so seermaak hou my vêr van jou

ek praat te vinnig, ek sê te min
ek skryf die einde voor die begin
ek wou een duisend maal vir jou sê hoe ek voel

en hierdie is die klank wat my hart maak
hierdie is die dinge wat saak maak
hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou

hierdie is die klank wat my hart maak
dis die oomblik dat die lewe weer sin maak
hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou
hierdie is die klank wat my hart maak
sal jy kon glo?
dis alles van my
dis alles vir jou

hierdie is die klank wat my hart maak
hierdie is die dinge wat saak maak
hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou

hierdie is die klank wat my hart maak
dis die oomblik dat die lewe weer sin maak
hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou

hierdie is die klank wat my hart maak
hierdie is die klank wat my hart maak

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...