lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu elektrisiteit – dewald wasserfall

Loading...

tussen kerse
tussen verse, bottels wyn
onder komberse
en sonder ‘n druppel selfoon sein

ons steel die oomblik
luister jonker en le toit
hier in die donker
en jy was nog nooit vir my so mooi

kom ons vat ’n kans op ons vanaand
die aarde draai terwyl die tyd stilstaan
ons sit die ligte af
ek en jy is ok in die donker
ek verdwaal
hier in die lyne van jou lyf

sit die ligte af
jou silhoeët is al wat ek nodig het
ek en jy
ons is ok
sonder elektrisiteit

tussen die vere
intussen gebeur ‘n duisend redes
om te wil glo
in al die geheime in jou oë

ons kort geen ligte
net gedigte, bloedrooi wyn
en dalk moet ons net weer onthou
dat ons vir altyd saam wou bly

kom ons vat ‘n kans op ons vanaand
die aarde draai terwyl die tyd stilstaan

ons sit die ligte af
ek en jy is ok in die donker
ek verdwaal
hier in die lyne van jou lyf
sit die ligte af
jou silhoeët is al wat ek nodig het
ek en jy
ons is ok
sonder elektrisiteit

ons sit die ligte af
ek en jy is ok in die donker
ek verdwaal
hier in die lyne van jou lyf

sit die ligte af
jou silhoeët is al wat ek nodig het
ek en jy
ons is ok
sonder elektrisiteit

ek en jy is ok in die donker
ek verdwaal
hier in die lyne van jou lyf

sit die ligte af
jou silhoeët is al wat ek nodig het
ek en jy
ons is ok
sonder elektrisiteit

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...