lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu my hart se hongersnood – dewald wasserfall

Loading...

hoe keer jy wat jy voel?
hoe sluit ‘n mens jou hart?
as als wat jy geweet het
jou skielik wil verlaat
dis hoe die liefde praat

hoe gee mens ‘n gevoel
‘n lewe, vir ‘n hart?
gebruik jy al jou woorde
al kom dit soms te laat?
dis hoe die liefde praat
jy’s my ewig, jy’s my altyd
en oor jou het ek geen dag se verwyt
jy’s die onbekende pad wat lei na waar ek loop
jy’s my water, jy’s my brood
vir my hart se hongersnood

hoe spaar ‘n mens die seer?
diе stilte van ‘n hart?
hoe keer jy die еmosie
as dit te veel wil raak?
dis hoe die liefde praat

jy’s my ewig, jy’s my altyd
en oor jou het ek geen dag se verwyt
jy’s die onbekende pad wat lei na waar ek loop
jy’s my water, jy’s my brood
vir my hart se hongersnood

ek sal jou vashou
hou sonder ophou
ek sal jou dit belowe
oor en oor

ek hou by my woorde
en die akkoorde wat ek speel vir jou
jy’s my ewig
jy’s my altyd
en oor jou het ek geen dag se verwyt
jy’s die onbekende pad wat lei na waar ek loop
jy’s my water, jy’s my brood
vir my hart se hongersnood
vir my hart se hongersnood

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...