lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ‘n jaar na september – dewald wasserfall

Loading...

ek onthou
somerdrome tussen my en jou
en ek onthou ons was so
jonk en onskuldig
en die wêreld was gemaak vir dromers

ek onthou
toe die winter kom
die koue terg
ek vries die aande om
en alles het verander
maar nie een van ons het aanbeweeg nie
maar ek kan nie onthou nie
waarom jy weg moes gaan nie
en ’n deel van my hart vat
na die kaapse oseaan nie
want dis al ’n jaar na september
en ek en jy is albei nog alleen

jy’t gesê
jy sou vir altyd wag
maar elke uur
is ’n yskoue somersdag
as dit reën in pretoria
en die jacarandas leeg is sonder jou

maar ek kan nie onthou nie
waarom jy weg wou gaan nie
van die somer en die onskuld
van pretoria se dae nie
want dis al ’n jaar na september
en ek en jy is albei nog alleen

ons het mekaar belowe
365 dae
as ons albei alleen is
kan ek jou daar kom haal
ek het gebel
jy’t my vertel
daardie somer was die laaste bladsy in ons twee se verhaal
maar ek kan nie vergeet nie
dat ek jou nie kan laat gaan nie
jy’s my somer
my uitkoms
na al my donker dae hier
dis al ’n jaar na september
en ek en jy is albei nog alleen

tot volgende september
dalk verander alles dan weer

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...