lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu niks – dewald wasserfall

Loading...

ek d*nk partykeer jy’s ‘n huis gebou van kaarte
ek wonder soms of daardie hart van glas gemaak is
dit voel partykeer of jy altyd vir my kwaad is
maar een kyk in daai oë van jou, en weet ek ek is tuis

jy het die hart en al die omgee van ‘n engel
ja ek kon sweer jou liefde kom reg uit die hemel
ek’s in my lewe net só baie keer geseën al
maar een kyk in daai oë van jou, dan weet ek ek is tuis

want daar is niks so bitter, niks so soet soos jy nie
en daar is niks wat jou so laag en hoog kan kry nie
en daar is niks wat so gelukkig lag
en hartseer op dieselfde dag kan wees
en ek soek elke liewe deel
want saam met jou is niks te veel

om al die wolke sien jy helder silwer rante
ek sien gebrande hout en jy sien diamante
en op die donker dae dan vat jy net my hande
en een kyk in daai oë van jou, dan weet ek ek is tuis

ja een kyk in daai oë van jou, dan weet ek ek is tuis

want daar is niks so bitter, niks so soet soos jy nie
en daar is niks wat jou so laag en hoog kan kry nie
en daar is niks wat so gelukkig lag
en hartseer op dieselfde dag kan wees

en ek soek elke liewe deel
want saam met jou is niks te veel

want daar is niks so bitter, niks so soet soos jy nie
en daar is niks wat jou so laag en hoog kan kry nie
en daar is niks wat so gelukkig lag
en hartseer op dieselfde dag kan wees

en ek soek elke liewe deel
want saam met jou is niks te veel
niks te veel
want daar is niks so bitter, niks so soet soos jy nie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...