lirik lagu sal dit genoeg kan wees – dewald wasserfall
sê vir my
is die woorde wat ek sê genoeg om hier te bly?
vir net nog een dag, net eenkeer vrede kry
is dit makliker om stil te wees as seer te kry?
hou verby as die liefde wat jy kry te veel na seerkry lei
soms is al die eensaamheid die moeite werd
dis beter om alleen te wees as eensaam
was jy al eensaam?
en sê my, sal dit genoeg kan wees?
sal liefde ooit genoeg vir jou en my kan wees?
hou my in jou arms
sal jy by my bly?
sal jy liefde kry?
sal dit genoeg kan wees?
bly vir nou
die liefde leer die hartseer keer
maar jy vertrou
die waarheid wat jou wonde weer kom wys vir jou
dit maak so seer, maar daar’s soveel meer as hier en nou
en sê my, sal dit genoeg kan wees?
sal liefde ooit genoeg vir jou en my kan wees?
hou my in jou arms
sal jy by my bly?
sal jy liefde kry?
sal dit genoeg kan wees?
so wat as ek vir jou moet sê
jy’s al wat ek nog ooit wou hê
en alles wat ek doen is net vir jou?
en wat as ons eendag moet sien
dat liefde nie genoeg is nie
want alles wat ek doen is net vir jou?
en sê my, sal dit genoeg kan wees?
sal liefde ooit genoeg vir jou en my kan wees?
hou my in jou arms
sal jy by my bly?
sal jy liefde kry?
sal dit genoeg kan wees?
sal liefde ooit genoeg vir jou en my kan wees?
hou my in jou arms
sal jy by my bly?
sal jy liefde kry?
sal dit genoeg kan wees?
want al wat ek wil hê is om by jou te wees
hou my in jou arms
sal jy by my bly?
sal jy liefde kry?
sal dit genoeg kan wees?
en sê my sal dit genoeg kan wees?
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu enrique lara › lirik lagu un nuevo día – enrique lara
- kumpulan lirik lagu emil cato › lirik lagu gröndalslåten – emil cato
- kumpulan lirik lagu otherliine george fitzgerald lil silva › lirik lagu iinterlude 1 – otherliine, george fitzgerald & lil silva
- kumpulan lirik lagu dejay › lirik lagu testify – dejay
- kumpulan lirik lagu lil shrecc › lirik lagu in a boy band – lil shrecc
- kumpulan lirik lagu podmusical › lirik lagu let us in – podmusical
- kumpulan lirik lagu aurpan kar › lirik lagu t.d.f.t.g – aurpan kar
- kumpulan lirik lagu rei biba › lirik lagu andërr – rei biba
- kumpulan lirik lagu mc algot › lirik lagu tillbakakaka – mc algot
- kumpulan lirik lagu cubby kamikaze › lirik lagu white chicks! – cubby kamikaze