lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu sewentien – dewald wasserfall

Loading...

ons steek die horison nou aan die brand
en dans hier in die vuur van my gunsteling stad
te veel verloor, ons sal nooit terug kan gaan
op 17 was ons te wys om te verstaan

miskien het ek dit nooit genoeg gesê
miskien het ek klaar als wat ek wou hê

op 17 het ek te min geweet
het ek te veel gesien
het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
maar tyd is nie jou vriend nie
op 17 het ek te veel baklei
het ek te hard probeer
het ek te min gevry
o, die dinge wat ek sou gee
om net weer een keer 17 te wees

sien jy alles nou vir wat dit is?
of sien jy soveel meer as wat daar om jou is?
voel jy nou of alles aanbeweeg?
op 17 het ons probeer om te oorleef

op 17 het ek te min geweet
het ek te veel gesien
het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
maar tyd is nie jou vriend nie

op 17 het ek te veel baklei
het ek te hard probeer
het ek te min gevry
o, die dinge wat ek sou gee
om net weer een keer 17 te wees

miskien het ek dit nooit genoeg gesê
miskien het ek klaar als wat ek wou hê

op 17 het ek te min geweet
het ek te veel gesien
het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
maar tyd is nie jou vriend nie
op 17 het ek te min geweet
het ek te veel gesien
het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
maar tyd is nie jou vriend nie

op 17 het ek te veel baklei
het ek te hard probeer
het ek te min gevry
o, die dinge wat ek sou gee
om net weer een keer 17 te wees
om net weer een keer 17 te wees

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...