lirik lagu stop – dewald wasserfall
ek het jou vir altyd
uit my hart uit gesny
ek het jou vergewe
maar ek lewe nou vir my
ek het te veel probeer om jou te verstaan
en net te veel gebreek, ek moet jou laat gaan
ek het soveel probeer
verbeter, ek weet verseker
jy’s ’n fout
ek wens jy hou op op op
om my hart te laat stop
hou op op op
om my hart te laat stop
en jy weet dis nie ok
jou obsessie met my
gaan maak dat iemand anders hier seer gaan kry
hou op op op
om my hart te laat stop
ek het jou herinnering
hier binne in laat bly
maar as jy vеrgeet het
moet jy weet dit is verby
ek hеt te veel probeer om jou te verstaan
en net te veel gebreek, ek moet jou laat gaan
ek het soveel probeer
verbeter, ek weet verseker
jy’s ’n fout
ek wens jy hou op op op
om my hart te laat stop
hou op op op
om my hart te laat stop
en jy weet dis nie ok
jou obsessie met my
gaan maak dat iemand anders hier seer gaan kry
hou op op op
om my hart te laat stop
ek het te veel probeer om jou te verstaan
en net te veel gebreek, ek moet jou laat gaan
ek het soveel probeer
verbeter, ek weet verseker
jy’s ’n fout
ek wens jy hou op op op
om my hart te laat stop
hou op op op
om my hart te laat stop
en jy weet dis nie ok
jou obsessie met my
gaan maak dat iemand anders hier seer gaan kry
hou op op op
om my hart te laat stop
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu goose house › lirik lagu 笑顔の花 – goose house
- kumpulan lirik lagu via vallen › lirik lagu yks – via vallen
- kumpulan lirik lagu rayvanny › lirik lagu zezeta – rayvanny
- kumpulan lirik lagu ueber de super › lirik lagu the loreley – ueber de super
- kumpulan lirik lagu tina boonstra › lirik lagu prodigal – tina boonstra
- kumpulan lirik lagu hopsin › lirik lagu black sheep – hopsin
- kumpulan lirik lagu k a a n › lirik lagu untouchables – k.a.a.n.
- kumpulan lirik lagu maluma › lirik lagu 23 – maluma
- kumpulan lirik lagu yung rich › lirik lagu the story of a hoe – yung rich
- kumpulan lirik lagu berrak › lirik lagu mersi – berrak