lirik lagu ho$h ho$h ho$h – die antwoord
[bobajan]
hosh ninja
kykie my bru
die grond is in sy poes
die kak rappers wat die grond kom sy poes maak
hulle moet in hulle poes gemaak word, die naaiers
[bobajan]
hosh hosh hosh hosh!
kap hulle koppe af, gooi hulle lyke innie bos
hosh hosh hosh hosh!
ons gekragte is gekoppel tot binne innie hof
hosh hosh hosh hosh!
een en elke nommer op sokwana maak ons toe met bof
hosh hosh hosh hosh!
hosh hosh hosh hosh!
[bobajan]
hosh! salute manskap
bobajan skiet die hekke oop, brap brap
die grond is in sy fokken poes f*cked up
my bofana klap nou moet ek bloed gaan vat
kykie die ma se fokken poes maak kak
die naai se nommer change hom die bloed gan spat
die bloed gan tap, die bloed gan spuit
die bloed gaan p*ss by sy fokken bek uit
[bobajan]
hosh hosh hosh hosh!
kap hulle koppe af, gooi hulle lyke innie bos
hosh hosh hosh hosh!
ons gekragte is gekoppel tot binne innie hof
hosh hosh hosh hosh!
een en elke nommer op sokwana maak ons toe met bof
hosh hosh hosh hosh!
hosh hosh hosh hosh!
[skelm]
kom ons maak die zefside holland
[bobajan]
eks lastig
[skelm]
slag slag slag!
[ninja]
stiek hom innie nag
[bobajan]
of die fokken middle vannie dag
[ninja]
wapper die flag
[bobajan]
maak vol! gaan haal allie bruse
[skelm]
die naaiers rap kak
[bobajan]
hom!
[ninja]
vedala die poese
hulle versak die mense
[bobajan]
ek het klaar gesien
[ninja]
stiekie naaiers annie brand
[bobajan]
gaan haalie parafin
[ninja]
ennie guns ennie bombs
bring all magazines
ennie baseball bette
[bobajan]
hom! ek is kapadien
[skelm]
gee my jou keppie! gee me your jacket! gee my tekkies naaier!
gee my jou chain! gee my earrings en al daai ringe naaier!
gee my jou fone! gee my jou wallet! en jou goue tande!
kom speel af ou brudda! of ek stiek jou kop vol gatte!
gee my jou keppie! gee me your jacket! gee my tekkies naaier!
gee my jou chain! gee my earrings en al daai ringe naaier!
gee my jou fone! gee my jou wallet! en jou goue tande!
kom speel af ou brudda! of ek stiek jou kop vol gatte!
[¥o*landi]
f*ck!
[bobajan]
hosh hosh hosh hosh!
kap hulle koppe af, gooi hulle lyke innie bos
hosh hosh hosh hosh!
ons gekragte is gekoppel tot binne innie hof
hosh hosh hosh hosh!
een en elke nommer op sokwana maak ons toe met bof
hosh hosh hosh hosh!
hosh hosh hosh hosh!
[ninja]
maak toe
[bobajan]
dala manskap
[skelm]
vang daai naaier
[bobajan]
fok jou
jy’s a wannabee american rapper jy
rap in jou eie taal jou naai
almal weet jy was gebore innie kaap…
uit jou ma se poes
[skelm]
trekkie poes kaal uit
[bobajan]
vang daai bayonette, hom!
[skelm]
hom! jy sabela net stof
[bobajan]
sit die stamp van zef op sy bors sodat die naaiers sien…
ons het ons grond terug gevat met bof
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu aaliyah static major › lirik lagu don’t let me fool ya – aaliyah & static major
- kumpulan lirik lagu juicy j wiz khalifa tm88 › lirik lagu she in love – juicy j, wiz khalifa & tm88
- kumpulan lirik lagu alex lahey › lirik lagu you don’t think you like people like me – alex lahey
- kumpulan lirik lagu capital c › lirik lagu drive me crazy – capital c
- kumpulan lirik lagu 93feetofsmoke › lirik lagu neck burns (prod. tothegood) – 93feetofsmoke
- kumpulan lirik lagu metro bhoomi darth mal › lirik lagu jumpman – physics edition – metro bhoomi & darth mal
- kumpulan lirik lagu omik k › lirik lagu puta madre – omik k
- kumpulan lirik lagu vic mensa › lirik lagu 16 shots – vic mensa
- kumpulan lirik lagu primeira mente › lirik lagu da américa até o iraque – primeira mente
- kumpulan lirik lagu passenger › lirik lagu the way it goes (acoustic) – passenger