lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu naweek – die heuwels fantasties

Loading...

whoa * o * ho
(woah * o * ho)
whoa * o * ho
(woah * o * ho)
kom ons duik dis die naweek
trek jou klere uit dis die naweek

backyards en telephone cards
vin coco en sprite en
armed guards
los hom uit!
hy’t te veel shrooms geëet
los hom uit!
hy’t nogal baie geëet
kyk’ie moenie shrooms by die huis doen nie
die beste trip is in die natuur
okay, dis cool cool cool
maar hoe sneak mens by ‘n lifestyle estate uit?

sit jou drinks in die lug
dinge ruk hand uit
drinks op die vloer
parow speel panfluit
drinks in my mond
nee fok, ouens chill uit
parow het homself in die toilet toe gesluit
whoa * o * ho
(woah * o * ho)
whoa * o * ho
(woah * o * ho)
kom ons duik dis die naweek
trek jou klere uit dis die naweek

whoa * o * ho
(woah * o * ho)
whoa * o * ho
(woah * o * ho)
kom ons duik dis die naweek
trek jou klere uit dis die naweek

yo, dis great!
kyk om as ek inkom
wie worry hoe jy lyk?
steek uit as ek inrol
ignore die bure, bra die biere is yskoud
die pay is in
tyd vir ‘n vrydag uitfok
my kop het net planne wat wil uitstort
‘n paar doppe en n paar tjoppe sal my uitsort
vanaand gaan ons jol tot die bar ons uitskop
so kom dans bietjie oppie liedjie saam met my rond
want as ek weg is
is dit hier wat ek mis
dis hier waar ek finally voel ek kan rus
hier tussen julle
julle weet wie ek is
want dis hier waar ek op my gelukkigste is
hier is almal welkom kom sit om die vuur, tjom
of ek hou jou plekkie lekker warm tot jy weer kom
kom dryf oppie wysie en ons kyk wat die tyd doen
en as dit laat raak kan jy my huisie ook jou huis noem
whoa * o * ho
(woah * o * ho)
whoa * o * ho
(woah * o * ho)
kom ons duik dis die naweek
trek jou klere uit dis die naweek

whoa * o * ho
(woah * o * ho)
whoa * o * ho
(woah * o * ho)
kom ons duik dis die naweek
trek jou klere uit dis die naweek

whoa * o * ho
hierdie liedjie gani oor jou nie
kom ons duik dis die naweek
trek jou klere uit dis die naweek

whoa * o * ho
hierdie liedjie gani oor jou nie
kom ons duik dis die naweek
trek jou klere uit dis die naweek

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...