lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu aeroplane – die piesangskille

Loading...

die golwe kom nader
trek my uit en sluk my in dis hier waar die lewe begin
maar ek kyk op na die berge
op jou merke sprei jou vlerke
lewe altyd buite jou perke

want die lewe gly verby
soos ‘n aeroplane
die ligte wat skyn op n plaas in die noord transvaal
kom jy my haal
vat my saam
vir ‘n noodlanding in n sonneblom oseaan

loop net saam
in die vrystaat vlaktes waar ons weer ontmoet

kaptein kom in die wolke sluk my in
diе aeroplane val en diе wêreld is mal

mayday, mayday ek skree oor die radio
mayday, mayday ek skree net vir jou

nou vlieg ons saam en die wêreld ken jou naam
die storms is verby maar ek en jy wil agterbly

want die lewe gly verby
soos ‘n aeroplane
die ligte wat skyn op n plaas in die noord transvaal
kom jy my haal
vat my saam
vir ‘n nood landing in n sonneblom oseaan
loop net saam
in die vrystaat vlaktes waar ons weer ontmoet

kaptein kom in die wolke sluk my in
die aeroplane val en die wêreld is mal

mayday, mayday ek skree oor die radio
mayday, mayday ek skree net vir jou

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...