lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu inge 2 – die piesangskille

Loading...

sy dra ray*bans
en two tone vans
sy is mooier as die sonsak
op ‘n saterdagaand
sy glinster soos die maan
sy is soms skaam
maar ek wil verdwyn
tussen die sterre wat so
skyn skyn skyn om jou verdwyn
kyk na my vergeet die pyn
skyn skyn om jou verdwyn
kyk na my vergeet die pyn

ek sien haar op die straat
wyn drink en lag
op ’n dinsdagaand in stellenbosch
sy het die prag van die boland in haar lag
maar wag

sy dra ray*bans
en two tone vans
sy is mooier as die sonsak
op ‘n saterdagaand
sy glinster soos die maan
sy is soms skaam
maar ek wil verdwyn
tussen die sterre wat so
skyn skyn skyn om jou verdwyn
kyk na my vergeet die pyn
skyn skyn om jou verdwyn
kyk na my vеrgeet die pyn
ek droom oor haar
soos ek na die wеskus se golwe staar
jou branders breek hier in my kop
op die rotse waar ek met god oor jou praat

ek praat ek praat maar niemand luister nie
ek skree ek skree maar nie hoor my nie
inge ek skree vir jou
sy dra ray*bans
en two tone vans
sy is mooier as die sonsak
op ‘n saterdagaand
sy glinster soos die maan
sy is soms skaam
maar ek wil verdwyn
tussen die sterre wat so
skyn skyn skyn om jou verdwyn
kyk na my vergeet die pyn
skyn skyn om jou verdwyn
kyk na my vergeet die pyn

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...