lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu inge – die piesangskille

Loading...

sy stap met haar skateboard in die berg
eks soos wat gaan aan
sy swem in die dam

ek vra haar wat is haar naam
inge maar wat is jou van
waar kom jy vandaan?
ek wil jou leer ken

sy is die kaalvoetkind
sy is die somerwind
sy is ‘n enegel alleen
in die kaapse reën
sy het daai hippie vibe
she must be nice
met daai blue blue eyes

inge ek d*nk aan jou
soos ek vanaand vir my dak lê en staar
d*nk jy terug aan daai oggend in die berg
ek was weg en jy was daar
soos ek nou op die vliegtuig sit еn staar
d*nk ek aan jou en ek vеrgeet van haar
inge, sal ek jou ooit weer sien

sy is die kaalvoetkind
sy is die somerwind
sy is ‘n enegel alleen
in die kaapse reën
sy het daai hippie vibe
she must be nice
met daai blue blue eyes
dit was 10 minute gewees
maar ek wens ek kon jou boek nog langer lees
ek wou jou wêreld verken
net ek, my boek en my pen

sy is die kaalvoetkind
sy is die somerwind
sy is ‘n enegel alleen
in die kaapse reën
sy het daai hippie vibe
she must be nice
met daai blue blue eyes

mag die winde jou vlerke neem na plekke waar jy vrede vind
maar inge as ek jou nooit weer sien
mag die winde jou vlerke neem

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...