lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu lyntjie – die piesangskille

Loading...

lyntjie lyntjie waar is jy nou
dis ek en jy weerskante van die tou
ek weet jys bang jys seergemaak
maar ek is nie seer nie
ek is nie hy nie

lyntjie lyntjie hiers ek nou
moet ek eers van die dak afspring vir jou
gee my net n kans om vir jou te sê
dat jy die een is wat ek wil hê

lyn vir lyn
ek wil jou lees
by jou wees
in siel en gees
lyn vir lyn
wat het nou gebeur
was dit te gou
te gou vir jou

wêreld wêreld wêreld weg
ek wens jy kon net verstaan
dat ek by jou, by jou wil staan
al wat ek vra is vir een kans

lyn vir lyn
ek wil jou lees
ek wil by jou wees
jou siel en gees
lyn vir lyn
ek wil jou lees
by jou wees
in siel еn gees
lyn vir lyn
wat het nou gebeur
was dit tе gou
te gou vir jou

lyntjie lyntjie waar is jy nou
dis ek en jy weerskante van die tou
ek weet jys bang jys seergemaak
maar ek is nie seer nie
ek is nie hy nie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...