lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu mal maandagaande – die piesangskille

Loading...

ek word wakker op n dinsdag oggend
heeltemal verbaas
want ek het gisteraand weer al my geld geblaas
op ‘n pakkie siggarette en n stywe dop
vandag voel ek weer of ek die emmer wil skop

want dis mal mal mal
mal maandagaande dis ek en jy alweer op bourbons se stoep
want dis mal mal mal
mal maandagaande hoe is dit dan nou moontlik
dat my wekker my nou roep

ons het belowe nie vanaand nie
ek wou regtig vroeg gaan slaap
maar nou vind ek myself in music cafe
so wakker soos ‘n skoenlappеr

want dis mal mal mal
mal maandagaande dis ek en jy alweer op chickеn l!cken se hoek
want dis mal mal mal
mal maandagaande
hoe is dit dan nou moontlik dat my wekker my nou roep

ooh genugtig wat het my besiel
gisteraand het my verniel
want dit was
dit was mal mal mal
mal maandagaande dis ek en jy alweer op bourbons se stoep
want dis mal mal mal
mal maandagaande
hoe is dit dan nou moontlik
hoe is dit dan nou moontlik
hoe is dit dan nou moontlik
dat my wekker my nou roep
mal mal mal
mal maandagaande
hoe is dit dan nou moontlik dat my wekker my nou roep

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...