lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu pretoria – die piesangskille

Loading...

as die blomme voor jou val
wil ek dans in die kombuis saam met jou
en as die winter kom om jou af te knou
wil ek vir jou warm hou ek wil vas klou aan jou
vas klou aan jou

pretoria ek staar na jou
met jou groen en pers en jou lig so blou
pretoria ek ry deur jou
en ek soek jou weer voor brooklyn mall

op ‘n donderdagaand as die liggies voor jou dans
vra ek jou om saam deur hatfield te ry
saam te verdwyn
saam my verdwyn

pretoria ek staar na jou
met jou groen en pers en jou lig so blou
pretoria ek ry deur jou
en еk soek jou weer voor brooklyn mall

pretoria nostalgia
ek mis jou klaar soos die highway my insluk
en wеg vat van jou

pretoria ek staar na jou
met jou groen en pers en jou lig so blou
pretoria ek ry deur jou
en ek soek jou weer voor brooklyn mall

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...