lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu sy bid – die piesangskille

Loading...

sy bid vir die koffiemasjien wat breek
maar vir die wêreld probeer sy haar gebede wegsteek

ek luister weer na haar stem
wat sy so gereeld met god mee praat

sy vertel hom als maar vra so min
met haar glimlag laat sy die hemel smile
she doesn’t know it but its been like that for a while

sy bid vir almal behalwe ha*rs*lf
sy bid vir die wat so gereeld in haar drome delf

sy vertel hom als maar vra so min
met haar glimlag laat sy die hemel smile
she doesn’t know it but its been like that for a while

op die stoepie van haar huis sal jy haar kry
met ‘n botteltjie hoop vol vreugde aan haar sy
terwyl sy al haar geheime deel
met die sterre wat dit noot vir noot steel

sy vertel hom als maar vra so min
met haar glimlag laat sy die hemel smile
she doesn’t know it but its been like that for a while

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...