lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu vergeet my nie – die piesangskille

Loading...

ek staan en kyk vir jou
en sien hoe jou liggies die donker nag in skyn

ek sien jou op kampus met jou met geel hoedjie aan
jy steek my hart aan die brand

ek het een vraag vir jou
vergeet my nie

van my aan jou
skryf ek n song om jou te onthou
met jou lag het jy almal om jou laat jou glo
jy is gestuur van bo

vergeet my nie
dan sal ek jou altyd onthou

ek het een vraag vir jou
vergeet my nie

vergeet my nie vergeet my nie
vergeet haar nooit nie

vergeet my nie vergeet my nie
want ons sal haar nooit vergeet
ek het een vraag vir jou
vergeet my nie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...