lirik lagu transboer – die radio kalahari orkes
verse 1
ons is transendente, hier op die trans karoo
al die pad van fort beaufort na die transkei kus toe
ons raak a bietjie mental, van politics en pencils
ons is oppad om die wye wocester wereld te gaan proe
chorus
transboer, die trek lê voorentoe
een voet in die verleede, twee ooe wat voorwarts loer
transboer, my broer woon in paraguay
sussie bly in london
maar ek vang vis innie katrivier, en ek moet se dit voel kwaai, ja
verse 2
drink te veel warm beer in zulu’s bar, london town
maar reën en te veel engels praat, always gets me down
op transeuropees trein, grys landskaap flits verby
ek droom van son op vrystaat gras
as ek craddock toe ry
chorus
transboer, die trek lê voorentoe
een voet in die verleede, twee ooe wat voorwarts loer
transboer, my broer woon in paraguay
sussie bly in london
maar ek vang vis innie katrivier, en ek moet se dit voel kwaai, ja
verse 3
van zimbabwe en mozambique
stroomel suidwaarts oor die grense
met transaksies en met transpoort
deur die heinings, klim die mense
my maaters vat die pad
op boeings en op skipe
maar ek bly hier ‘n transboer
dans deur dik en dun vir beter
final chorus
transboer, die trek lê voorentoe
een voet in die verleede, twee ooe wat voorwarts loer
transboer, my broer woon in paraguay
sussie bly in london
maar ek vang vis innie katrivier, en ek moet se dit voel kwaai, ja
ja, sonsundergang in die katberge, en ek moet se dit lyk fraai, ja
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu siberia › lirik lagu irripetibile – siberia
- kumpulan lirik lagu kelechi › lirik lagu like my dad – kelechi
- kumpulan lirik lagu ramiah › lirik lagu tomorrow – ramiah
- kumpulan lirik lagu christopher jose › lirik lagu paidinfull. – christopher jose
- kumpulan lirik lagu richard › lirik lagu bayside – richard
- kumpulan lirik lagu galstarr › lirik lagu heilgesänge – galstarr
- kumpulan lirik lagu leann rimes › lirik lagu let the light in – leann rimes
- kumpulan lirik lagu cashno › lirik lagu erudite – cashno
- kumpulan lirik lagu one acen › lirik lagu parlé – one acen
- kumpulan lirik lagu vmk › lirik lagu tiktrash – vmk