lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu as jy praat – dodo nyoka

Loading...

net niks geweet nie, kon dit nie hoor nie
net niks verstaan nie, kon dit nie praat nie
toe vind ek myself ek was toe net elf

wind deur my hare, ons op die perde
praat oor ons harte, dis net genade
toe vind ek my held en daar’s geen meer geweld

as jy praat sê dit in die taal van jou hart
ekke sal verstaan want dit is my hart, jou hart kom sing kliphart
en saam sal ons dans in afrikaans

trek nader mense, haal weg die grensе
hou hierdie hand vas, my grootste wеns was
om saam te kan staan deur sonskyn en maan

as jy praat sê dit in die taal van jou hart
ekke sal verstaan want dit is my hart, jou hart kom sing kliphart
en saam sal ons dans

as jy praat hoef jy nooit te veel te sê
ek sal jou verstaan want dit is my hart, jou hart kom sing kliphart
en saam sal ons dans in afrikaans

ek hoor ‘n roep hy kom nader ek hoor hom duidelik
ek sien ‘n reënboog en ons weet dis nie net tydelik
dis een of die ander hoekom vat ons nie maar net hande?
en so baie goed kom dan van dit vat net al die sleg en verbrand dit
dis hoe ons sal vrede kan maak, gee jou hele hart as jy praat
as jy praat sê dit in die taal van jou hart
ekke sal verstaan want dit is my hart, jou hart kom sing kliphart
en saam sal ons dans

as jy praat hoef jy nooit te veel te sê
ek sal jou verstaan want dit is my hart, jou hart kom sing kliphart
en saam sal ons dans in afrikaans

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...