lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu country girl van bloem – dodo nyoka

Loading...

ek hoor dis sokkie aand vanaand
my beste klere aangetrek
ek is jonk, vol vonk
die dansvloer brand vanaand

sy ry ‘n bakkie op die plaas
en sy kan ‘n springbok skiet
want sys ‘n countrygirl van bloemfontein
sy gooi haar vellies om te dans
en sy dra net denim jeans
want sys ‘n tien uit tien jy moet haar sien

jy is die minki in my chevy 68
jy is die liza langs my klavier
jy is die nonna op my plaas
en jy laat my koppie raas
as ek jou sien

sy laat die koppe draai na ons
die manne vra? (hey ons soek ‘n dans)
maar sy se sy soek nog ‘n dans met my

ons voel die dans is aan diе brand
ek swaai haar lyfie om en om
sys rooi sys mooi
sy laat die miеlies gooi
sy ry ‘n bakkie op die plaas
en sy kan ‘n springbok skiet
want sys ‘n countrygirl van bloemfontein
sy gooi haar vellies om te dans
en sy dra net denim jeans
want sys ‘n tien uit tien jy moet haar sien

jy is die minki in my chevy 68
jy is die liza langs my klavier
jy is die nonna op my plaas
en jy laat my koppie raas
as ek jou sien
as ek jou siiiiiiieeeeeeeeen

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...