lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu foto’s – dodo nyoka

Loading...

na na na na na na na
omdat ons kan, na
na na na na na
omdat ons kan

34 grade buite
afgedraaide ruite
harde week verby en hier kom ons nou

100 op ‘n grondpad
nou gaan dit nie lank vat
appel kap ‘n tune oppie radio

oh oh oh oh oh ohioh
kannie wag tot ek by jou is
water lekker koud is
oh oh oh oh oh ohioh
kom ons maak ‘n bietjie foute

ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
as ek die foto’s van my lewe kyk
elke oomblik saam met jou gebruik
om stories te maak
(maak toe jou oë as dit te warm raak)
ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
deur die foto’s van die lewe gaan
wil dit waar maak, nie net droom daarvan
maak jou glas vol, steek die vure aan nana
na na na na na na
omdat ons kan, na
na na na na na
omdat ons kan
gaan ‘n ding nou raak vat
in afrika se sonsak
hoe kan ons nou nee sê op so ‘n aand

kom ons wees net jonk en dom en bietjie dronk
rol ‘n bietjie rond in die warm sand

oh oh oh oh oh ohioh
‘n foto saam met jou om hierdie te onthou
oh oh oh oh oh ohioh
en die lewe gaan so gou verby

ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
as ek die foto’s van my lewe kyk
elke oomblik saam met jou gebruik
om stories te maak
(maak toe jou oë as dit te warm raak)
ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
deur die foto’s van die lewe gaan
wil dit waar maak, nie net droom daarvan
maak jou glas vol, steek die vure aan nana
na na na na na na
omdat ons kan, na
na na na na na

ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
as ek die foto’s van my lewe kyk
elke oomblik saam met jou gebruik
om stories te maak
(maak toe jou oë as dit te warm raak)
ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
deur die foto’s van die lewe gaan
wil dit waar maak, nie net droom daarvan
maak jou glas vol, steek die vure aan nana
na na na na na na
omdat ons kan, na
na na na na na
omdat ons kan

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...