lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu visserman – dodo nyoka

Loading...

die visserman staan in die hawe
hy doen dit al vir soveel jare
‘n bootjie hout, hy sien al hoe vaar
sy skip wat in sou kom oor die water

die visserman staan in die hawe
met sy brei wol mus op sy hare
koffiefles, beskuit en kitare
al sy nine to five vir dekades

hy breek my hart met ‘n storie oor die
die see en als wat hy al verloor het
sê ‘n stukkie uit die bybel voor
oor skare se mens se twee visse еn ‘n bietjie brood

vir haar sal ek op diе klippe trap
die myle sand van die strande stap
nog nooit daaroor getwyvel nie meneer

die koue vat in die hoog gety
die moeite werd want sy wag vir my
en môre doen ek alles maar net weer

maar hoekom sal ek ooit dan iewers anders
as hier teen die genadelose branders wees
vir haar
die visserman staan in die hawe
hy doen dit al vir soveel jare
bootjie hout hy sien al hoe vaar
sy skip wat in sou kom oor die water

die visserman sorg vir sy diere
aande laat sit hulle om die vure
al die stories gaan oor die see
sonder geld so ryk in sy lewe

vir haar sal ek op die klippe trap
die myle sand van die strande stap
nog nooit daaroor getwyvel nie meneer

die koue vat in die hoog gety
die moeite werd want sy wag vir my
en môre doen ek alles maar net weer

maar hoekom sal ek ooit dan iewers anders
as hier teen die genadelose branders wees?

hy breek my hart met ‘n storie oor die
see en als wat hy al verloor het
sê ‘n stukkie uit die bybel voor
oor skare se mens se twee visse en ‘n bietjie brood
vir haar sal ek op die klippe trap
die myle sand van die strande stap
nog nooit daaroor getwyvel nie meneer

die koue vat in die hoog gety
die moeite werd want sy wag vir my
en môre doen ek alles maar net weer

maar hoekom sal ek ooit dan iewers anders
as hier teen die genadelose branders wees?
vir haar

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...