lirik lagu rede om te glo – elvis blue
elke mens het ‘n storie
elke mens het seer
ek was al heel verlore in die wind en donker weer
my wildernis was groot en my beursie leeg
toe gee jy my ‘n rede, ‘n rede om te glo
ek sal jou nooit los nie en ek sal jou nooit vergeet
waarvandaan ek kom en al’s wat ek nou weet
in ‘n wêreld vol bakleiery het jou vrede my nou beet
want jy gee vir my ‘n rede, ‘n rede om te glo
ek glo soos ‘n kind, ‘n sondaar by jou deur
‘n dissipel by jou voеte deur jou skoonheid meegеsleur
al loop ek op ‘n stofpad al kom daar donker weer
volg ek jou want jy gee my ‘n rede om te glo
jou stem is vir my hemels en jou liefde wyd en
breed die lig in al my donker die een wat my vergeef
ek is lief vir jou met alles ek is lief vir jou met niks
jy gee vir my ‘n rede ‘n rede om te glo
who who who
who who who
who who who
who who who
who who who
who who who
who who who
ek glo soos ‘n kind, ‘n sondaar by jou deur
‘n dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur
ek glo soos ‘n kind, ‘n sondaar by jou deur
‘n dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur
al loop ek op ‘n stofpad al kom daar donker weer
volg ek jou want jy gee my, ‘n rede om te glo
volg ek jou want jy gee my ‘n rede om te glo
whoa whoa whoa
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu chester lockhart › lirik lagu save me from myself – chester lockhart
- kumpulan lirik lagu lil bice › lirik lagu tfw para inteligente – lil bice
- kumpulan lirik lagu haujobb › lirik lagu dream aid (different species) – haujobb
- kumpulan lirik lagu fosko › lirik lagu eliminé – fosko
- kumpulan lirik lagu wasaru › lirik lagu take a hi(n)t – wasaru
- kumpulan lirik lagu rodney crowell › lirik lagu we gotta go on meeting like this – rodney crowell
- kumpulan lirik lagu old balu › lirik lagu misfits – old balu
- kumpulan lirik lagu madonna › lirik lagu it’s so cool (2009 celebration demo) – madonna
- kumpulan lirik lagu railway children › lirik lagu something so good – railway children
- kumpulan lirik lagu madison stuart › lirik lagu fine – madison stuart