lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu roep jou naam – emile swiegers

Loading...

[vers 1]
partykeer wil ek net my goed pak
en die pad vat na jou toe, daar na jou toe
hulle sê die gras is groener aan die ander kant
maar die groenste gras groei rondom jou

[koor]
sy lag op ’n somersaand vir die sterre
sy dans in die winter in die reën
sy loop op die wolke
sy skyn soos die maan
sy roep jou naam

[vers 2]
partykeer is sy deur die blare
dan raak sy verlore
partykeer sien jy die pyn in haar oë
dan verf sy van gogh op haar jeans
sy swem in haar onderklere

[koor]
sy lag op ’n somersaand vir die sterre
sy dans in die winter in die reën
sy loop op die wolke
sy skyn soos die maan
sy roep jou naam
[tussenspel]

[brug]
partykeer wil ek net my goed pak
en die pad vat na jou toe, daar na jou toe
hulle sê die gras is groener aan die ander kant
maar die groenste gras groei rondom jou

[koor]
sy lag op ’n somersaand vir die sterre
sy dans in die winter in die reën
sy loop op die wolke
sy skyn soos die maan
sy roep jou naam

[slot]
sy is plat op die aarde
sy praat jou taal

sy loop op die wolke
sy skyn soos die maan
sy roep jou naam

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...