lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu warm (prod. mira) – ezio miller

Loading...

ek vat’ie kak’ie
nommer sonder nomers met my bru
ek kry nie pak’ie
het niks tranne ma my kla gemoer
ek jol’ie swakkie
los my style en kyk hoe lyk die vloer
dis noggie daggie ek wattie kak’ie

die mense met die gun’e will net skiet
die mense met die messe will net stiek
respek en discipline uit die venster
al die laaitjies se lewe is uit geblaas soos die kêrse
ma’ mense
bou jouself met die sukkle raak sterker

vlieg, hoog genoeg met jou vlerkke
maak toe jou kas met die bene en die geeste
ek kom kort waneer ek vertrou mense
hulle breek dit soos die politici’s met die dik pense

ouens met die hoekies en draaikies
wat jou vas vat
skut jou soos n pop, en n laaitjie
met n kak trap
in die naam van god ek staan vas
die heer sal die regter wees, dan sal kak spat
ek vat’ie kakie
nommer sonder nomers met my bru
ek kry nie pakie
het niks tranne ma my kla gemoer
ek jollie swakkie
los my style en kyk hoe lyk die vloer
dis noggie dag” ie ek wattie kak’ie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...