lirik lagu as jy met vuur speel, sal jy brand – fokofpolisiekar
tuisgemaakte sosiale wapen
onbekende handgebare
dooie mense maak asof hulle my ken
in die begraafplaas waar ek bly
lag al die geraamtes vir my
maar hulle’s onbewus dat ek stuk-vir-stuk
my (reg) by my keel af druk
drink nou hierdie bloed van my
dis al wat ek het wat jy kan kry
spesiaal my are vir jou oopgesny
en set dit lyk mooi
die (eweige ge-ketter) agter in my kop
ewe benoud (?) krap oop sy toegestukte mond
met stilgebore baba’s huil ek nie
oor die onregverdigheid van die lewe nie
niemand lewe rerig nie
ek het al my kos en geheime opgooi
set dit lyk mooi
set dit lyk mooi
ek het al daai fokken kak gesluk
myself probeer verdrink
set dit lyk mooi
set ek is mooi
paniekbevange
angstig en alleen
‘n prins van donkerte
ek dien myself alleen
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu frightwig › lirik lagu hear what i say – frightwig
- kumpulan lirik lagu iotunn › lirik lagu voyage of the garganey i – iotunn
- kumpulan lirik lagu thefamilyof4 cast › lirik lagu thefamilyof4 season 4 theme song – thefamilyof4 cast
- kumpulan lirik lagu froukje › lirik lagu 17 – froukje
- kumpulan lirik lagu yaang › lirik lagu security dave – yaang
- kumpulan lirik lagu old fashioned lover boy › lirik lagu 50 – old fashioned lover boy
- kumpulan lirik lagu ngang › lirik lagu plugged in freestyle – ngang
- kumpulan lirik lagu allie x › lirik lagu susie save your love (demo 1) – allie x
- kumpulan lirik lagu urbnkid hevlo › lirik lagu no goodbyes – urbnkid, hevlo
- kumpulan lirik lagu 張敬軒 hins cheung › lirik lagu 斷點 (broken spot) (2021) – 張敬軒 (hins cheung)