lirik lagu bel vir middelvinger (live) – fokofpolisiekar
ons kan halfies gaan
langs tafelberg af ry
terwyl die son sak
doen dit nou
en ons kan kyk wat gebeur
sal in elk geval
die geld wat ek het spandeer
‘n doodloop aand
van ‘n doodloop maand
van ‘n baie onbesonderse jaar
my duiwels sal selfsugtig
by my waak
‘n vliegtuig verlaat kaapstad internasionaal
los dit vir later
‘n plan b
jy weet hoe dit werk
enige oomblik kan een van ons vrek
wat jy begin het moet klaar
iemand word altyd in die steek gelaat
dit raak erger voor dit gesond kan raak
dis jy
jy het hulle hier ingelaat
my duiwels sal nou snoesig
by my slaap
ek le oop oe
doodstil en wag
vir ‘n kans om te ontsnap
om werklik gered te word
moet jy eers op die rand staan
los dit vir later
‘n plan b
jy weet hoe dit werk
enige oomblik kan een van ons vrek
wat jy begin het moet klaar
iemand word altyd in die steek gelaat
ek is nie ‘n welsyn saak nie
dit mag dalk so lyk
hoe konstruktief is negatiwiteit
wat het ek bereik?
my toekoms ruineer
om my hedendaag te preserveer
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu kaizan › lirik lagu omran – kaizan
- kumpulan lirik lagu prophetcee › lirik lagu disconnected – prophetcee
- kumpulan lirik lagu young diamond › lirik lagu never been a snitch – young diamond
- kumpulan lirik lagu indiana › lirik lagu fake names – indiana
- kumpulan lirik lagu lorito e loreto › lirik lagu violeiro moderno – lorito e loreto
- kumpulan lirik lagu red velvet › lirik lagu mr. e – red velvet
- kumpulan lirik lagu tim hardin › lirik lagu lady came from baltimore – tim hardin
- kumpulan lirik lagu h e a t › lirik lagu time on our side – h.e.a.t.
- kumpulan lirik lagu shawn colvin › lirik lagu evening is a little boy / the night will never stay – shawn colvin
- kumpulan lirik lagu steve grand › lirik lagu you or the music – steve grand