lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu hemel op die platteland (live) – fokofpolisiekar

Loading...

kan jy my skroewe vir my vasdraai
kan jy my albasters vir my vind
kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk
kan jy
kan jy apatie spel

kan iemand dalk ‘n god bel
en vir hom sê ons het hom nie meer, nodig nie
kan jy
kan jy apatie spel
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland

reguleer my
roetineer my
plaas my in ‘n boks en merk dit “veilig”
stuur my dan waarheen al die, dose gaan
stuur my hemel toe, ek d*nk dis in die platteland

dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
dis hemеl op die platteland

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...