lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ek weet nie – francois van coke

Loading...

nog nooit so alleen nie
net die wind van voor
oor en oor
wie is ek?
ek ken jou nie
nog nooit so onseker nie
gaan dit êrens heen
dis heen en weer
daar’s fout hier
sal maar weer probeer

ek seker daar’s geluk oppad
na my huis toe
wag by die deur
gooi die druk van die dae met ’n kombers toe
miskien is ek die gelukkigste
dis eintlik klaar bewys
die hofrol sê so
maar ek leef my lewe met my oë toe

verstaan -ssseblief as ek nie weet nie
ek raak ouer maar die oplossing kom nog nie
en die vrae raak nie minder nie
vestaan -ssseblief as ek nie weet nie
ek weet nie

voete was koud en huiwerig
kan nog steeds nie nee sê nie
kan nêrens heen hardloop nie
wegkruiper dwaal op die strand
‘hier gaan ons!’
instruksies uitgesluit
ek gee oor
ek gee in

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...